top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Skoolkind se vermeende ontvoerder se saak vir borgtog uitgestel

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 10, 2025
  • 1 min read

Die saak van ‘n Vrystaatse polisiebeampte wat verbind word met die beweerde ontvoering van die 19-jarige Kamogelo Baukudi, se saak is tot Vrydag vir borgtoginligting uitgestel.

So sê die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Mojalefa Senokoatsane.

LEES MEER: 

Die polisiesersant staan ​​tereg op aanklagte van ontvoering en afpersing nadat hy na bewering ‘n losprys van die ouers van die vermiste tiener geëis het.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page