top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Slim ID-kaarte is nou by mobiele eenhede beskikbaar

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Jul 26
1 min read

As deel van ‘n vennootskap met Absa het die Departement van Binnelandse Sake Suid-Afrika se eerste bankgebaseerde mobiele eenheid vir Binnelandse Sake bekendgestel. Hy het so sy digitale vennootskap met Absa uitgebrei, en dit gee Suid-Afrikaners twee en ‘n half keer meer plekke om aansoek te doen vir ‘n Slim ID-kaart.


Die bekendstelling bou voort op die vinnige uitbreiding van die digitale vennootskap sedert dit op 9 Maart in werking getree het.


In vier en ‘n half maande het die departement dienste uitgebrei na 327 deelnemende banktakke.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page