top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Bafana Bafana-groep aangekondig vir Wêreldbeker-kwalifikasies

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 14, 2025
1 min read

Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos het ‘n stabiele groep aangekondig vir die komende 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerders teen Lesotho en Benin. Die enigste nuwe toevoeging is die Stellenbosch FC-verdediger Thabo Moloisane wat tydens verlede jaar se Cosafa-beker beïndruk het. Die res van die groep bly grootliks onveranderd sedert hul onlangse Afcon-kwalifiseerders in November. Moloisane het nou ‘n geleentheid om homself te bewys terwyl Bafana voorberei vir hierdiè belangrike wedstryde.

 
 
 

Comments


bottom of page