top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Brasilië & Ecuador kwalifiseer vir 2026 Wêreldbeker-toenooi

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 12, 2025
  • 1 min read

Brasilië en Ecuador het die jongste Suid-Amerikaanse nasies geword wat vir volgende jaar se FIFA sokker Wêreldbeker gekwalifiseer het. Brasilië het Paraguay met 1 – 0 verslaan wat die nuwe afrigter Carlo Ancelotti se eerste oorwinning as afrigter van die Brasiliaanse nasionale span was terwyl Ecuador en Peru gelykop gespeel het met 0 – 0. Paraguay benodig steeds ten minste een punt om te kwalifiseer vir diê skouspel wat op 11 Junie  2026 in Kanada, Mexiko en Amerika plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page