top of page

SOKKER: Everton groet hul geliefde Goodison Park op gepaste wyse na 133 jaar

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 20, 2025
  • 1 min read

Die Engelse Premier-liga klub Everton het ’n emosionele afskeid van hul tuisveld Goodison Park met ’n oorwinning oor Southampton die afgelope naweek gevier. Goodison Park was vir 133 jaar die tuiste van die Toffees  gewees en het verskeie sterre soos Tim Cahill, Duncan Fergsuon en Wayne Rooney opgelewer. Everton se tuiswedstyde gaan voortaan in die Bramley-Moore Dock-stadion gespeel word waar daar vir die volgende generasie ook geskiedenis geskryf gaan word.

 
 
 

Comments


bottom of page