top of page

SOKKER: Fullham skop verdedigende FA Beker-kampioen Man United uit diè kompetisie op Old Trafford

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 3, 2025
  • 1 min read

Die verdedigende FA Beker-kampioen Manchester United se droom het aan geskerwe gespat op hul tuisveld Old Trafford nadat Fulham die Rooi Duiwels met ‘n  4 – 3 strafdoel-telling uit die kompetisie geskop het. United het verslaan gelyk nadat hulle ‘n doel baie laat in die eerste helfte afgestaan het maar kaptein Bruno Fernandes het egter weer hoop gebring gebring met ‘n gelykmaker in die tweede helfte. Met die uitskop-stryd kon United se Joshua Zirkzee nie vir Bernd Leno flous nie nadat die  Cottagers  se doelwagter links geduik het om die bal uit die agterkant van die doelhok te kon hou.

 
 
 

Comments


bottom of page