top of page

SOKKER: Messi & Suarez beboet na hulle MLS beleid oortree

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 26, 2025
  • 1 min read

Die Argentynse sokkerlegende Lionel Messi is beboet weens wangedrag in die VSA se Sokkerliga. Diè 37-jarige wat vir Inter Miami speel het na ‘n 2 – 2 gelykop uitslag teen New York City FC op 22 Februarie die afrigter van die opposisie genader en toe sy hand agter op sy nek gesit terwyl Messi se spanmaat Luis Suarez ook beboet na hy nog 'n speler agter op sy nek geknyp het gedurende rustyd Die Amerikaanse liga het ‘n beleid teen spelers wat hul hande lig na ‘n opposisie speler se gesig , kop of nek. Dit is nie  bevestig met watter bedrag diè twee spelers beboet is nie.

 
 
 

Comments


bottom of page