top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: Neymar se tyd by Al-Hilal in Saoedi Proliga kom tot ‘n einde

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
1 min read

Die Brasiliaanse sokkerster, Neymar, se tyd by Al-Hilal in die Saoedi Proliga het tot ‘n einde gekom. Die klub het Neymar se kontrak vroegtydig beëindig. Die 32-jarige het in Augustus 2023 by Al-Hilal aangesluit vir 90-miljoen Euro, maar het nog net sewe wedstryde gespeel en een doel aangeteken. Dit is weens ‘n kniebesering wat hom op die kantlyn hou. Luidens berigte sal hy terugkeer na Brasilië om by sy ou klub, Santos, aan te sluit.

 
 
 

Comments


bottom of page