top of page

SOKKER: Premierliga-sterre versprei oor Afrika vir Wêreldbeker-diens

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 4, 2025
  • 1 min read

Betway Premierliga-spelers is hierdie week in aksie oor die hele vasteland, terwyl Wêreldbeker-kwalifiseerders vir volgende jaar se eindstryd in Noord-Amerika, ‘n beslissende fase betree.

AmaZulu-doelskieter, Thandolwenkosi Ngwenya, het sy eerste oproep vir Zimbabwe verdien, Botswana sluit Richards Bay-verdediger, Benson Mangalo in, en Polokwane City se Manuel Kambala is terug by Mosambiek.

Uganda het intussen die 40-jarige Denis Onyango saam met Salum Magoola teruggeroep vir tuiswedstryde teen Mosambiek en Somalië.

 
 
 

Comments


bottom of page