top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

SOKKER: PSG vrommel Real Madrid op vir plek in Klub Wêreldbeker-toernooi eindstryd

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
1 min read

Joao Pedro het  sy debuut vir Chelsea in styl gemaak deur twee doele aan te teken in ‘n 2 - 0 oorwinning oor Fluminense in die eerste halfeindronde wedstryd van die Klubwêreldbeker-toernooi. In die tweede halfeindstryd was Paris Saint-Germain en Real Madrid in aksie waar PSG absoluut briljant was in hul 4 – 0 oorwinning oor die Los Merengues. Die eindstryd tussen Chelsea en PSG skop Sondag om 21:00 (SA Tyd) in die MetLife Stadion in New Jersey af.

 
 
 

Comments


bottom of page