top of page

SOKKER: Ronaldo Jnr. haal Portugal se o.15-groep

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 7
  • 1 min read

Dit is was ’n geval van waar die appel nie ver van die boom af val nie nadat die Portugese superster Cristiano Ronaldo se 14-jarige seun Cristiano dos Santos in die o.15 nasionale groep ingesluit is. Ronaldo Jnr. speel soos sy pa vir Al-Nassr in Saoedi-Arabië en het ook tyd spandeer by Juventus en Manchester United. Die junior groep sal teen Japan, Griekeland en Engeland te staan kom in die Vlatko Markovic-jeugtoernooi wat van 15 tot 18 Mei in Kroasië plaasvind.

 
 
 

Comments


bottom of page