top of page

SOKKER: Ronaldo lei Portugal na Nasiesliga-glorie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 10, 2025
  • 1 min read

Portugal het hul tweede UEFA Nasiesliga-titel verower na ‘n opwindende gelykopuitslag van 2 – 2 teen Spanje. Cristiano Ronaldo het die gelykmaker aangeteken en daarna sy span het met 5-3 op strafskoppe gewen. Ronaldo het die span se gees en hul afrigter Roberto Martínez geprys en trots verklaar dat dit ’n groot eer vir hom is om Portugal te lei. *El Comandante  soos hy ook op die veld bekend staan speel sedert 2023 vir Al Nassr  in die Saoedi Pro Liga en het bevestig dat hy weer terug sal wees volgende seisoen.

 
 
 

Comments


bottom of page