Solidariteit beplan 'n groot rasveldtog tydens die G20-beraad
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Nov 8
- 1 min read
Solidariteit het aangekondig dat hulle ‘n volskaalse rasveldtog tydens die G20-beraad hierdie maand beplan.
Dit kom nadat president Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, aan die media gesê het dat hierdie veldtogte onbelangrik en sinneloos is.
Solidariteit se veldtogaksie sal op rasse-onregverdigheid fokus. Hulle sal Maandag ‘n dokumentêr in Pretoria bekendstel en ‘n reeks groot advertensieborde op hoofroetes na die G20-beraad plaas wat die regering se rasse-onregverdigheid uitbeeld.
Die hoof van die Solidariteit se Navorsingsinstituut, Connie Mulder, sê rassewette verhoed tans vordering.
LUISTER:






Comments