top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sommige skoolverlaters kan nie basiese sinne skryf nie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 6
  • 1 min read

Daar is kommer dat te veel jong Suid-Afrikaners hoërskool verlaat sonder om basiese sinne te skryf of hulself duidelik uit te druk.


Dit kom terwyl die 2025 matriekuitslae volgende week vrygestel sal word.


Volgens die geestesgesondheidspraktisyn Muhammad Coovadia is die onderwysstelsel gebreek en hou dit gemotiveerde leerders terug.


Hy sê die leerders wat druip se selfbeeld, kan nie onderskat word nie.


Coovadia verduidelik dat baie van hierdie leerders met eenvoudige geskrewe take sukkel, wat frustrasie en vernedering veroorsaak.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix


 
 
 

Comments


bottom of page