top of page

Sommige Vrystaters staar ‘n somber Kersfees in die gesig

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 3 hours ago
  • 1 min read

Die werknemers van die Vrystaatse Mafube-munisipaliteit sal waarskynlik 'n somber Kersfees hê.


Dit volgens SABC News aangesien hulle glo nie vir drie maande salarisse ontvang het nie. Die nasionale tesourie het weens die nie-nakoming van finansiële vereistes, die munisipaliteit se billike deel teruggehou.


Werkernemers het bande by die munisipale gebou gebrand om te teen die wanbetaling van salarisse te protester.


Volgens die die sekretaris van die Vrystaatse Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie, Thabang Tseuoa, wil hulle hê dat 'n volledige ondersoek ingestel word na hoe fondse in die munisipaliteit bestuur word en eis 'n onmiddellike betaling van salarisse.


FOTO: SABC News
FOTO: SABC News

Comments


bottom of page