top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Sonkragopwekking by huise neem toe

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jun 19
  • 1 min read

Die hoeveelheid sonkrag wat by huise en besighede regoor Suid-Afrika opgewek word, het die afgelope jaar aansienlik toegeneem.


Volgens die jongste data van die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika het die gekombineerde kapasiteit van dié stelsels verlede maand meer as 8 000 megawatt bereik.


Dit is byna 2 000 megawatt meer as in dieselfde maand verlede jaar.


Die maatskappy sê die groei in private elektrisiteitsopwekking help ook om druk op Eskom se netwerk te verlig.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page