top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Spanje hou kop bo water met stygende sterftesyfers weens vloed

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 2, 2024
1 min read

Die dodetal weens die vloedramp wat dele van oostelike en suidelike Spanje verwoes, het tot 205 gestyg. SABC Nuus berig 50 bykomende sterftes sedert Donderdag, wat die totaal op 205 bring. Die nooddienste voer steeds soek- en reddingsoperasies uit, en meer sterftes word verwag. Die Valencia-regering het aangekondig dat die Valencia Kongresentrum as 'n tydelike lykshuis gebruik sal word om slagoffers se liggame te huisves.

 
 
 

Comments


bottom of page