top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Spanning in die Midde-Ooste kan tot verhoogte brandstofpryse lei

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 17, 2025
1 min read

Alhoewel die jongste data van die Sentrale Energiefonds op ‘n klein prysdaling van ongeveer 7 sent vir 95 ongelode petrol en 11 sent vir diesel dui, is dit gebaseer op data van vroeër in die maand toe die oliepryse nog laag was. iOL berig indien die huidige olieprystendense tot die einde van hierdie maand voortduur, sal Julie se brandstofprysvooruitsigte vinnig verander, met stygings van meer as 30 sent wat beslis moontlik is. Internasionale oliepryse het gestyg nadat Israel lugaanvalle op Iran se kernbates geloods het. Die aanvalle het vrese vir 'n volskaalse oorlog in dié olieryke streek aangevuur.

 
 
 

Comments


bottom of page