top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Spanning tussen die VSA en Iran vertroebel ekonomiese vooruitsigte

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 4 days ago
  • 1 min read

Hernieude spanning tussen die Verenigde State van Amerika (VSA) en Iran kan Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte beïnvloed.


Sanlam Investments-ekonoom Patrick Buthelezi waarsku dat die herlewing van die konflik wêreldwye voorsieningskettings ontwrig en die onlangse daling in internasionale oliepryse omgekeer het.


Hy sê dit kom terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank voorberei om later die week sy volgende rentekoersbesluit aan te kondig.


Volgens Buthelezi kan Suid-Afrika se voortgesette ekonomiese hervormings egter help om die impak van hoër energiepryse en Amerikaanse invoertariewe te beperk.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page