top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Spazawinkel-aansoeke word glo namens ongedokumenteerde buitelanders gedoen

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jul 17
  • 1 min read

Die Mangaung Metro het meer as 1 000 spazawinkel-aansoeke afgekeur nadat bevind is dat die aansoekers dit namens ongedokumenteerde buitelanders gedoen het.


Dit beteken dat slegs 956 aansoeke van 'n totaal van meer as 2 000 goedgekeur is.


Die metro se sê die nakoming van die wetlike vereistes vir spazawinkel-aansoekers is belangrik om te verseker dat die metro kwalifiserende eienaars kan help met befondsing en nakomingsertifkate, sodat hulle hul ondernemings kan registreer.


Ter illustrasie. FOTO: Cape Chamber
Ter illustrasie. FOTO: Cape Chamber

 
 
 

Comments


bottom of page