top of page

Staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 17
  • 1 min read

Meer as ‘n duisend staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig vir ‘n reeks oortredings. So het die Presidensie gister die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, na ondersoeke van die spesiale ondersoekeenheid, ingelig. Volgens die Presidensie is verskeie amptenare weens oortreding afgedank, insluitend munisipale bestuurders en adjunk-direkteure-generaal. Verskeie staatsdiensamptenare by nasionale en provinsiale departemente bedank egter steeds uit hul poste terwyl hulle dissiplinêre verrigtinge in die gesig staar.

 
 
 

Comments


bottom of page