top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Staatskoerant publiseer regskode rakende swart besigheidseienaarskap

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 3, 2024
1 min read

Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Thembi Simelane, het die publikasie van die Regsektor Kode van Goeie Praktyk verwelkom. Die kode het ten doel om swart mense binne die regsektor te bemagtig deur 50 persent swart verteenwoordiging en eienaarskap af te dwing. ‘n Handvesraad vir die Regsektor sal gestig word om die nakoming van die kode te monitor. Die minister het ‘n beroep op die sektor gedoen om kandidate te nomineer wat waardig is om oorweeg te word om by die handvesraad aan te sluit.

 
 
 

Comments


bottom of page