Stappe kan teen Airlink gedoen word ná die Kaapstad-stadion-oorvlug

Oct 14
1 min read
Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (Sacaa) sê hy kan stappe teen Airlink doen na aanleiding van die oorvlug van die Kaapstad-stadion.
Airlink het kritiek uit die lugvaartbedryf gekry ná 'n skouspelagtige oorvlug van die stadion tydens 'n internasionale rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland in Augustus.
Sacaa sê Airlink het tot Donderdag om op sy verslag oor die oorvlug te reageer.









Comments