top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Steenhuisen gaan vir ‘n derde termyn staan

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jun 25, 2025
  • 1 min read

Die leier van die Demokratiese Alliansie (DA), John Steenhuisen, het bevestig dat hy vir die leierskap van die party sal meeding. Dit namate hy die einde van sy termyn volgende jaar nader. Volgens SABC News is daar spekulasie dat sommige invloedryke mense in die DA sy besluit om vir ‘n 'n derde termyn te staan aanmoedig. Steenhuisen het tydens die party se 25ste verjaarsdagvieringe by Honover Park in die Kaapse Vlakte gesê hy respekteer die werk wat die party oor die jare gedoen het en dat hy wil graag voortgaan om te lei.

 
 
 

Comments


bottom of page