top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Steinhoff se Ben la Grange beken sy skuld

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 4, 2024
1 min read

Die voormalige finansiële hoof van Steinhoff, Ben la Grange, is in die Pretoria-gespesialiseerde handelsmisdaadhof, tot 10 jaar gevangenisstraf, wat vir vyf jaar opgeskort is, gevonnis. La Grange het skuld beken op een aanklag van bedrog in die voortslepende Steinhoff-sage. Hy het vir sy betrokkenheid by bedrog van 376 miljoen rand ‘n ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan en deels sy rol erken in die finansiële wangedrag wat tot Steinhoff se ineenstorting bygedra het. Stéhan Grobler, la Grange se medebeskuldigde, sal vandag in die hof verskyn nadat die verhore van hom en la Grange geskei is.

 
 
 

Comments


bottom of page