top of page

Sterftes in die mynbedryf neem af

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 24
  • 1 min read

Volgens 2024 se statistieke vir myngesondheid en veiligheid het die Suid-Afrikaanse mynbedryf 42 sterftes verlede jaar aangeteken. Die minister van Energie en Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê hoewel dit vordering dui, is elke verlies een te veel. Hierdie is die laagste aantal sterftes ooit in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse mynbou. Dit statistieke toon daar was 24% minder sterftes as in 2023.

 
 
 

Comments


bottom of page