top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Streng strawwe kan tot sluit van talle myne lei

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 4, 2024
1 min read

Die Wysigingswetsontwerp op Gesondheid en Veiligheid in myne kan tot gevolg hê dat talle myne in die land sluit. Die Minister van Minerale en Petroleumbronne, Gwede Mantashe, het die wetsontwerp onlangs in die Staatskoerant gepubliseer en aangekondig dat hy dit na die parlement gaan stuur. Streng strawwe word deur die wetsontwerp gestel vir mynmaatskappye wat daaraan skuldig bevind word dat hulle nie die veiligheid van werkers verseker het nie. Die vakbond Solidariteit waarsku dat die wetsontwerp as afskrikmiddel vir beleggers in die mynbedryf kan dien.

 
 
 

Comments


bottom of page