Suid-Afrika gaan gebuk onder dwelms
- Nadia Pieters

- Oct 25
- 1 min read
Die voormalige minister van Polisie, Bheki Cele, sê Suid-Afrika gaan gebuk onder dwelms.
Cele het voor die parlement se ad hoc-komitee wat polisie-korrupsie ondersoek, getuienis gelewer.
Hy het gepleit vir meer pogings om die dwelmprobleem aan te pak, en sê die land het ‘n speelgrond vir bendegeweld en dwelms geword.
Hy voeg by dat hy in 1994, terwyl hy polisieopleiding in Londen ondergaan het, gewaarsku is dat dit sou gebeur.






Comments