Suid-Afrika het ‘n hoë aantal ondervoede kinders
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Nov 27
- 1 min read
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Nokuzola Tolashe, het kommer uitgespreek oor die hoë koers van kinderondervoeding in Suid-Afrika.
Tolashe het Woensdag die hooftoespraak by die Nasionale Loterykommissie se Indaba in Boksburg gelewer. Sy sê die toename in gevalle van kinderondervoeding in sommige dele van die land is kommerwekkend.
Tolashe sê die situasie vereis dringende aandag.
LUISTER:
Nokuzola Tolashe






Comments