top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrika hou sikloon Dikeledi fyn dop

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 14, 2025
1 min read

Sikloon Dikeledi by Mosambiek word fyn deur Suid-Afrika fyn dop gehou. Inwoners word gemaan om waaksaam te bly. Die sikloon hou ‘n potensiële bedreiging naby die provinsie se grense in. Dit ten spyte van berigte wat daarop dui dat die sikloon nie ‘n direkte bedreiging in die land sal inhou nie. Die Limpopo premier se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê die provinsiale regering sal die situasie fyn dophou en inwoners van gereelde bywerkings voorsien. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page