top of page

Suid-Afrika is Amerika geen verduideliking verskuldig nie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 22, 2025
  • 1 min read

Die EFF het Amerika veroordeel vir hul pogings om in te meng in Suid-Afrika se betrekkinge met Iran. Hulle het Suid-Afrika gevra om hul verhouding met Iran te verduidelik na aanleiding van onlangse kommentaar wat toegeskryf word aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-generaal, Rudzani Maphwanya. Volgens die EFF is Suid-Afrika, Amerika geen verduideliking verskuldig vir sy soewereine en diplomatieke betrekkinge nie, en voeg by Suid-Afrika het die reg om betrekkinge te hê met enige land wat hul wil.

 
 
 

Comments


bottom of page