top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrika se poreuse grense bly ’n uitdaging

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • May 11
  • 1 min read

Suid-Afrika se poreuse grense bly ’n groot uitdaging in die bekamping van onwettige dwelmhandel.


Dit is volgens die Valke in Gauteng se kolonel Francois Steyn - die jongste getuie wat voor die Madlanga-kommissie van ondersoek verskyn het. Hy het aan die kommissie gesê dat smokkelaars steeds swak grensbeheer uitbuit om dwelms die land in te bring.


Hy het ook onthul dat kriminele netwerke spesiaal vervaardigde drywende toestelle gebruik om dwelms van groot verskepings op see oor te dra, wat opsporing vir wetstoepassingsagentskappe moeiliker maak.


Ter illustrasie. FOTO: IOL
Ter illustrasie. FOTO: IOL

 
 
 

Comments


bottom of page