top of page

‘Suid-Afrika slaag nie daarin om die basiese onderwys-beginsels reg te kry nie’

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 11
  • 1 min read

Build One South Africa (Bosa) sê die land slaag nie daarin om die basiese beginsels in basiese onderwys reg te kry nie. Die party sê dit is betreurenswaardig dat slegs 26% van openbare skole ‘n biblioteek op die perseel het. Volgens Bosa se woordvoerder, Roger Solomons, bevestig hierdie inligting die diepgewortelde ongelykheid in onderwys. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page