top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrika staar nog ‘n ekonomiese terugslag in die gesig

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
1 min read

Suid-Afrika staar nog ’n ekonomiese terugslag in die gesig aangesien die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede, bekend as Agoa, die einde van die maand verval. Die handelsooreenkoms, wat in 2000 deur die voormalige VSA-president Bill Clinton onderteken is, gee belastingvrye toegang tot die Amerikaanse mark vir duisende produkte. Uitvoerders hoop dit word verleng om die impak van die 30%-tariewe wat president Donald Trump in Augustus ingestel het, te versag. Handelskenners waarsku egter dat hernuwing onwaarskynlik is, aangesien dit bots met Washington se tarief-gedrewe benadering.

 
 
 

Comments


bottom of page