top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Afrikaners is welkom om huis toe te kom

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 31
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse regering verwelkom Suid-Afrikaners wat uit Amerika wil terugkeer.


Die reaksie volg op berigte dat sommige Suid-Afrikaners Amerikaanse visums geweier is.


Volgens die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het dié mense na Amerika verhuis ná bewerings van 'n wit volksmoord in Suid-Afrika.


Sy sê hulle is welkom om na Suid-Afrika terug te keer.


LUISTER HIER:


Khumbudzo Ntshavheni (2)

Khumbudzo Ntshavheni. FOTO: Facebook
Khumbudzo Ntshavheni. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page