top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Suid-Korea kook onder ‘n rekordhitte

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Aug 3
  • 1 min read

Suid-Korea beleef sy hoogste temperature in meer as 'n eeu. Die kwik het in die suidoostelike stad Yangsan tot 42,5˚C gestyg.


eNCA berig inwoners in meer as 20 gebiede is opdrag gegee om binnenshuis te bly.


Wetenskaplikes waarsku dat klimaatsverandering en die El Niño-verskynsel hierdie uiterste hittegolf dryf.


Intussen gaan die suide van Europa ook onder temperature van meer as 40˚C gebuk, terwyl owerhede gelyktydig teen ernstige veldbrande veg.


FOTO: eNCA
FOTO: eNCA

 
 
 

Comments


bottom of page