Taxi-fooie sal na verwagting styg
- Saamgestel deur Jana Roos

- May 6
- 1 min read
Daar word verwag dat taxi-organisasies fooie sal verhoog na aanleiding van die jongste brandstofprysverhogings.
Petrol-, diesel-, paraffien- en gaspryse het weer teen middernag gestyg weens die styging in globale oliepryse. Oliepryse het aansienlik gestyg sedert Amerika en Israel vir Iran in Februarie aangeval het.
Taxi-eienaars het kommer uitgespreek oor hul vermoë om hul besighede te onderhou te midde van die stygende brandstofkoste.








Comments