Taylor Swift se trouklokke lui
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 5
- 1 min read
Die popsangeres Taylor Swift en die Amerikaanse voetbalspeler Travis Kelce is Vrydag tydens ‘n glansgeleentheid by Madison Square Garden in New York getroud.
Die huwelik is deur die komediant Adam Sandler bevestig en voltrek, terwyl Swift se jarelange publisiteitsbestuurder die troue amptelik bevestig het.
Die tweedaagse viering het talle bekendes gelok en streng veiligheidsmaatreëls, insluitend padsluitings rondom die lokaal, genoodsaak terwyl duisende aanhangers buite saamgedrom het.








Comments