top of page

TB-gevalle in die Fezile Dabi-munisipaliteit is besig om toe te neem

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 29, 2024
  • 1 min read

Die Vrystaatse Gesondheidsdepartement het in die afgelope twee weke meer as 60 tuberkulose-gevalle in die Fezile Dabi-distriksmunisipaliteit aangeteken. Van hierdie TB-gevalle is 13 by mynwerkers en 48 by leerders opgespoor. Die departement het die gemeenskap aangemoedig om kalm te bly en die voorkomingsmaatreëls te volg. Tans hou amptenare toesig, bestuur gevalle en hou veldtogte in skole en myne om mense te toets en behandel.

 
 
 

Comments


bottom of page