top of page

TENNIS: Alzaraz wen die Cincinnati Ope nadat Sinner die handdoek moes ingooi

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 19
  • 1 min read

Carlos Alcaraz is as Cincinnati-Ope kampioen gekroon nadat Jannik Sinner ongesteld geraak het in die eerste en met die telling op  0 – 5 die handdoek moes ingooi. Sinner het tydens die trofeëseremonie aan ondersteuners om verskoning gevra en bevestig dat hy nou op herstel sal fokus voor die Amerikaanse-Ope wat Sondag begin. In die vroue eindstryd het die 2025 Wimbledon kampioen Iga Swiatek nog ‘n titel inkatrol met ‘n 7 – 5 en 6 – 4 oorwinning oor Jasmine Paolini.

 
 
 

Comments


bottom of page