top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Die 45-jarige Amerikaner Venus Williams verstom met haar eerste ronde sege by die DC Tennis Ope

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
1 min read

Venus Williams het ‘n skitter terugkeer gemaak deur Peyton Stearns met 6 - 3 en 6 - 4 te verslaan om die tweede ronde van die DC Ope te haal. Die 45-jarige legende het die oudste WTA-wenner geword sedert Martina Navratilova by Wimbledon in 2004. Sy sal nou teen Magdalena Frech in die volgende ronde te staan kom. Elders het Naomi Osaka Yulia Putintseva geklop en sal nou Emma Raducanu in die tweede ronde ontmoet.

 
 
 

Comments


bottom of page