top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Sabalenka spog met eerste Miami Ope-wen

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 30, 2025
1 min read

Die topgekeurde Aryna Sabalenka van Belarus het haar agtste WTA titel verower toe sy die Amerikaner, Jessica Peglua, 7-5, 6-2 in die Miami Ope verslaan het. SABC-sport berig Sabalenka was honger vir ‘n oorwinning nadat sy in die Indian Wells en die Australiese Ope vroeër die jaar tweede geëindig het. Sabalenka kon voorheen in die Maimi Ope nie verder as die kwarteindrondte vorder nie.

 
 
 

Comments


bottom of page