top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Tesla se selfbestuursagtewarestelsels word ondersoek

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 20, 2024
1 min read

Amerika se Nasionale Hoofwegverkeersveiligheidsadministrasie het aangekondig dat dit die veiligheid van Tesla se selfbestuursagtewarestelsels ondersoek. Dit volg op vier padongelukke waarby die maatskappy se selfbestuurtegnologie betrokke is, waarin ‘n voetganger oorlede is. Volgens die agentskap het die ongelukke op paaie plaasgevind waar sigbaarheid weens songlans of mis beperk was. BBC News berig die ondersoek sal bepaal of die tegnologie gepas op swak sigtoestande kan reageer

 
 
 

Comments


bottom of page