top of page

TLU SA verwelkom die voorstel om Swart Ekonomiese Bemagtiging te vervang

  • Writer: Ilde Roos
    Ilde Roos
  • Oct 21
  • 1 min read

Die landbouorganisasie TLU SA verwelkom die DA se voorgestelde wysigingswetsontwerp, wat Swart Ekonomiese Bemagtiging met ’n behoefte-gebaseerde stelsel wil vervang.


Die landbou-organisasie sê dit is tyd vir werklike gelykheid en ekonomiese groei gebaseer op meriete eerder as ras.


Die uitvoerende hoof van die organisasie, Bennie van Zyl, sê ʼn rasgebaseerde beleid het korrupsie en verdeeldheid bevorder, eerder as werk en ontwikkeling.


Hy pleit vir beleid wat armoede verlig en entrepreneurskap bevorder.



FOTO: Facebook
FOTO: Facebook



 
 
 

Comments


bottom of page