top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TLU SA vra vir beter marktoestande vir boere

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 1 day ago
  • 1 min read

Suid-Afrika se sterk graanoes verbloem toenemende finansiële druk op produsente.


Graan SA sê mieliepryse was in Januarie sowat 22% laer as ’n jaar tevore, terwyl mielieproduksiekoste met ongeveer 19% gestyg het.


Meer as 80% van graanproduksie-insette word ingevoer.


Die landbou-organisasie, TLU SA, sê hoër dieselkoste het die druk verder verhoog.


Volgens TLU SA se woordvoerder, Caria van der Merwe, vra die organisasie vir beter marktoestande.


LUISTER HIER:


260827nCariavanderMerwe_TLUSA_marktoestande_AFR
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash


 
 
 

Comments


bottom of page