top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Toenemende aantal ontvoerings 'nog nie krisis nie'

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
1 min read

Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het Suid-Afrikaners versoek om versigtig te wees ná ‘n vlaag ontvoerings by winkelsentrums. Volgens die minister word baie ontvoerings met lospryseise, dwelms en onwettige vuurwapens verbind. Hy voeg by dat alhoewel die "toename in ontvoering kommerwekkend is, is dit nog nie ‘n krisis nie". LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page