top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Toenemende werknemersgriewe word aangemeld

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
1 min read

Toenemende werknemersgriewe in provinsiale en nasionale regerings is deur die staadsdienskommissie aangemeld. Die kommissie het in Junie vanjaar 177 griewe aangemeld, met 78 wat van die vorige boekjaar oorgedra is. Die griewe spruit uit onbillike arbeidspraktyke, swak werkplekomstandighede, vertraagde betalings en beperkte loopbaangroei. Kommissaris Anele Gxoyiya sê hulle verwerk griewehanteringsprosedures deur bestuurderopleiding te verbeter, kommunikasie tussen personeel en bestuur te verbeter, en werkomgewings op te gradeer.

 
 
 

Comments


bottom of page