top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Toyota herroep voertuie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 30
  • 1 min read

Toyota het meer as tweeduisend Urban Cruiser-voertuie herroep weens ’n foutiewe brandstofmeter.


Die Nasionale Verbruikerskommissie sê die fout kan daartoe lei dat eienaars dink daar is meer brandstof in die voertuig as wat daar werklik is.


Die meerderheid van die voertuie is in Suid-Afrika verkoop terwyl ander na ander lande uitgevoer is.


ʼn Woordvoerder van die kommissie, Phetho Ntaba, moedig kliënte aan om hul voertuie na die naaste Toyota-handelaar te neem vir ‘n inspeksie.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page