top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Transito-rooftog verdagte doodgeskiet

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 5, 2025
  • 1 min read

‘n Verdagte in 'n transito-rooftog op die N2, naby die NPC-sementfabriek in Durban, is in ‘n skietgeweg met die polisie op Mooreweg doodgeskiet. SABC News berig ‘n tweede verdagte is in die skietgeveg gewond en is in hegtenis geneem. Die verdagtes het glo ‘n transitovoertuig genader, twee veiligheidswagte aangerand en van hul vuurwapens beroof, voordat hulle 'n onbekende bedrag geld gesteel het. Een vrou is in die voorval oorlede. Die polisie vermoed dat minstens 17 mense by die rooftog betrokke was.

 
 
 

Comments


bottom of page