top of page

Transnet het eerste betaling vir infrastruktuurherstelwerk ingedien

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 3, 2025
  • 1 min read

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê Transnet het reeds die eerste betaling vir infrastruktuurherstelwerk ingedien, terwyl die privaat-sektor-deelname-program nog aan die gang is.

Sy het met die media in die parlement gepraat voor haar begrotingsstemming.

Creecy sê befondsing kom van Transnet se huidige begroting, ‘n voorlegging aan die Tesourie, en private beleggings deur kliënte.

Sy sê hawevolumes en spoorvrag het toegeneem, en meer houers is hanteer.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page